Wat Bied Ons

  • Vervoer vanaf skool na huiswerksentrum

  • Hulp met huiswerk en leerwerk

  • Rekenaartoegang (beheerde internet) om skoolprojekte te voltooi

  • Gesonde middag happie

  • Ekstra klasse, studiemetode kursusse en loopbaanvoorligting (sommige ekstras teen ‘n bykomende koste)

  • Basiese skryfbehoeftes kan ook by ons aangekoop word